Pik-pik-pik
-- pik-pik-pik -- pik-pik-pik -- kêk!
Pik-pik-pik -- pik-pik-pik -- pik-pik-pik --
kêk!
Pik-pik-pik -- pik-pik-pik -- pik-pik-pik --
kêk!
Ta-ra, ta-ra, ta-ra-ra-ra!
1) Dis 'n groot gestry,
Dis
ek en jy.
Dis 'n groot gestry
Wie die eiers gaan kry.
Dis 'n groot geklou,
Jy knyp my blou.
Dis
'n groot gestry,
Dis
ek en jy
In
die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderhôôôk
. . .
2)
Dis 'n groot lawaai --
Die
hane kraai.
Dis 'n groot lawaai
Van die Kaap tot die Baai.
As ek en jy
In die hok baklei
By
die hen se nes
En
van oos tot wes
In
die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderhôôôk
. . .
3) Dis 'n groot geveg,
Jy
sê my sleg.
Dis 'n groot gestoei
Met die neuse wat bloei.
Dis 'n groot gestry,
Dis ek en jy
En
dit wurg en tjank
Met
'n wilde klank
In
die hoender-, hoender-, hoender-, hoenderhôôôk
. . .
(Herhaal
vers 3 en dan vers 1)
|