Gospel Trax     |   home
I am in love   |   I have found   |   Crystal Words   |   Hy's die Een vir my   |   O... Jesus Christus   |   Ek wil dit hê   |   Verloste in Jesus   |   Hy is in die Hemel
Hy's die Een vir my
Hy_s_die_Een_vir_my.MID

Hy is die Een vir my
(Melodie van "DownTown)
As jy wonder waar is liefde en jy weet daar is hoop vir jou
Vandag
As jy weet daar is 'n Redder en Hy wil nou vir jou kom haal
Vandag
Kom buig nou neer en sluit jou oë
en gaan af op jou kniee
Aanvaar Hom as Verlosser
kom gee vir Hom jou lewe
Net vir jou
Het Hy gesterf en gely
Hy het die dood oorwin en
die lewe kom gee
O…
Jesus… Hy is die Een vir my
Jesus   Hy is die Een vir jou…
Jesus… Hy is die Een vir elkeen.
Daar is 'n vrede en daar is baie blydskap… daar waar Hy regeer
Vandag
Daar is oorwinning en daar is baie hoop ja daar waar Hy regeer
Vandag
Kom juig dit uit en jubel saam Vertrou Hom met jou lewe
Kom gee aan Hom die ere vir die Vreugdes in jou lewe
Meester
U is die Een wat my red
U is my Redder, my Lewe
My sondes vergewe
Die ewige lewe
O…
Jesus… U is die Een vir my
Jesus… U maak my lewe vry
Jesus… U is die Een bo elkeen
Daar is 'n lewe wat aan Christus behoort Dit is die een wat weet…
Hy leef
Daar is 'n aarde wat aan Christus behoort Hy het dit vry-gekoop
Met Bloed
/ van dood
Die Werking van Sy kruisdood en Sy Bloed gee ons die lewe
Die dood het Hy oorwin en sondaars kry nou nuwe lewe
Lewe
O Jesus ek kom voor U
Ek bring my lewe, ek gee dit
My lewe aan U
O my
Jesus… U is die Een vir My
Jesus… Kom nou en maak my vry
Jesus… U is die Een bo elk-een