Gospel Trax     |   home
I am in love   |   I have found   |   Crystal Words   |   Hy's die Een vir my   |   O... Jesus Christus   |   Ek wil dit hê   |   Verloste in Jesus   |   Hy is in die Hemel
O... Jesus Christus

O… Jesus Christus
(Melodie van SugarSugar)
koor
Jesus… O… Jesus Christus
U is die Lewenslig
Wil U nou oor my kom skyn
14
Koning… O… Here Jesus
18
U is die Morester
U raak aan in Heerlikheid.
22
As U aan my raak dan voel ek in die wolke
vlieg ek en sweef so hoog
26
As U met my praat dan voel ek in die Hemel
daal ek op my knieë neer
30
koor
46
As U oor my skyn dan voel ek U genesing Heer
wil ek U net loof en prys
50
As U ovoor my staan dan sien ek U gestalte weer
wil ek U omhelsing voel
54
U is die Here, U's die Here
U is Verlosser, U's my Meester
58
O… my hart behoort aan U
prys U Naam
U is my Here, U's die Here
61
ek sing tot U
U's die Here… U's my Here
64
U het my sondes klaar vergewe
o my hart behoort aan U
ek is Jesus s'n
68
Ek loof U Jesus… O my Jesus
koor