 |
Ek wil dit hê
|
 |
(Melodie van MoneyMoneyMoney)
|
 |
 |
8
|
Ek het gehoor daar is verlossing
|
 |
En daar is 'n weg van lewe
|
 |
in die Heer
|
12
|
Ek het gehoor daar is 'n vreugde
|
 |
en 'n vrye lewens-wee
|
 |
in die Heer
|
16
|
Vry van pyn en sonder dood
|
 |
In die Here 'n Toevlugs-oord
|
20
|
Ek wil dit hê x4
|
 |
 |
25
|
Vreugde, Liefde, Blydskap
|
 |
En oorwinning
|
 |
Is nie al wat wag
|
28
|
Vrede, lewe, liefde
|
 |
en Genade
|
 |
Is maar die begin
|
 |
ahaaa
|
 |
Dis die Een wat ek soek
|
33
|
Oho… Jesus Christus Amen
|
 |
U's die Een vir my x2
|
 |
 |
 |
Ek het gehoor daar is 'n liefde
|
 |
wat in ewigheid sal staan
|
 |
dis in Hom
|
 |
Ek het gehoor daar is 'n lewe
|
 |
wat vir ewig sal bestaan
|
 |
dis by Hom
|
 |
Vreugdevol en sonder smart
|
 |
propvol blydskap in soete hart
|
 |
ek wil dit hê x4
|
 |
 |
 |
Vreugde, Liefde, Blydskap
|
 |
En oorwinning
|
 |
Is nie al wat wag
|
 |
Vrede, lewe, liefde
|
 |
en Genade
|
 |
Is maar die begin
|
 |
Halleluja
|
 |
Dis die Een, U's die Een
|
 |
Oho… Jesus Christus Amen
|
 |
U's die Een vir my x2
|
 |
 |