Gospel Trax     |   home
I am in love   |   I have found   |   Crystal Words   |   Hy's die Een vir my   |   O... Jesus Christus   |   Ek wil dit hê   |   Verloste in Jesus   |   Hy is in die Hemel
Verloste in Jesus
Verloste_in_Jesus.MID

Verloste in Jesus
(melodie  Delila)
10
Ek gee my menswees, my lewe, my wese aan Jesus
16
Ek bring my rykdom, my werke, my geld als aan Hom
22
Hy is my alles
28
Hy is Verlosser, my Redder, my Koning en Heer
koor 34
Neem my aan, O… Jesus
Was my skoon, o… Jesus
46
U in my… dit is wat my hart bely
52
Bring my in volheid van lig wt net U kan gee
58
Ek voel U lewe, ek voel U beloftes oor my
64
Vreugde en vrede en liefde en blydskap, geluk
70
U is die Eerste
76
Jesus verlos my en bring my dat ek U kan eer
herhaal koor
(melodie 1/2 koor)
118
U is my Meester
124
vir nou en ewig wil ek in U vrede beweeg
130
…..   Jesus
A ha ha… O… Jesus
142
U en ek… dit is wat nou gaan gebeur
148
Verloste in Jesus, ek staan en prys my Heer  
153
Verloste in Jesus, ek staan en prys my Heer