Gospel Trax     |   home
I am in love   |   I have found   |   Crystal Words   |   Hy's die Een vir my   |   O... Jesus Christus   |   Ek wil dit hê   |   Verloste in Jesus   |   Hy is in die Hemel
Hy is in die Hemel
Hy_is_in_die_Hemel.MID

Hy is in die Hemel
(melodie van SongSungBlue)
Prys die Heer, Hy is in die Hemel
Loof Sy Naam, Ewiglik Verhewe
Heerlikheid in Ewigheid
vir jou en my
Daar is ewige lewe in Harmonie
in helder Sonneskyn
in die Here
Prys die Heer, Hy's getrou en liefde
Loof Sy Naam, Hy kom op die Wolke
in Heerlikheid vir ewigheid
o, net vir jou en vir my
Daardie dag sal ons omhoog kan vlieg
tot in Sy arms
Prys die Heer, Hy is in die Hemel
Loof Sy Naam, Hy kom haal Sy Liefste
Bruidegom in Ewigheid - Getrou sal Hy wees
O, jy moet net kan glo en Hom vertrou
dan sal Hy jou kom haal
Prys die Heer, Hy kom op die wolke
Loof Sy Naam, Helder glans aanskoue
Ewigheid in Heerlikheid
vir Hom en vir my
Daar's niks wat Hom gaan keer om na my te kom
so op die wolke